Regoor die wêreld moet inwoners van verskeie lande nou van die huis af werk, weens ’n staat van inperking om die verspreiding van Covid-19 te bekamp.
In hierdie tyd het ’n tendens van drie lelike skoene en kleurvolle sokkies kop uitgesteek. Ja, jy trek hierdie drie treffers aan as deel van jou “kantoordrag” tuis. En moenie daai kleurvolle sokkies laat weet nie ... hoe helderder, hoe beter.
Van kleurvolle tot propvol patrone.