Daar is tans ’n rok van die kettingwinkel ZARA wat orals op die kuberruim gevind kan word.
Die rok is só gewild dit het selfs sy eie Instagram-blad, Hot 4 the Spot, gekry. Foto’s van doodgewone mense wat dié rok dra word gedeel.
Kyk hoeveel verskillende mense het die rok al gedra: