Die legging is weer terug en hoogmode vir winter 2021. En ja, ons weet dis die stiefkind van die broekfamilie ... Maar volg die wenke en jy sal dit met styl kan dra. 

Magdel se 7 styl-reëls

1. As dit ’n gat in het, dra jy dit nét by die huis - selfs al kan net miere se oë dit raaksien.

2. Dit geld vir wolletjies en donsies ook.

3. Maak seker dit skyn nie deur nie. ASSEBLIEF! 

4. Ja, jy kan jou oefen-leggings dra. 

5. Die GROOTSTE geheim: Dra die régte onderklere. 

6. As jy selfbewus voel oor jou heupe of hangboude (wat nonsens is!), dra ’n langer item bo-oor. 

7. As jy leggings aanskaf, hou áltyd by donkerder kleure. Dis vleiend en lyk meer stylvol.

Só dra die modeliefhebbers

View this post on Instagram

A post shared by street_style_paris (@street_style_paris)

 

Magdel se uitrusting-idees

Vir die kantoor

Leggings, Zara

Hemp, Mango

Moulose trui / Pullover, Mango

Baadjie, Country Road

Hoed, Cotton On

Bril, Hello Bril

Skouersak, Witchery

Hakskoene, Moschino by Europa Art

Halsnoer, superbalist.com

 

Inkopie-uitstappie

Leggings, Zara

Top, Wooworths

Poffer-jas, Zara

Tekkies, Reebok by superbalist.com

Kep, Sportscene

Oorbelle, Mango

Sak, Zara

Sokkies, Cotton On

 

Skemerkelkies

Leggings, Zara

Blinker-top, Zara

Baadjie, Zara

Hemp, Mango

Sonbril, Miu-Miu Sunglass Hut

Oorbelle, By Cara

Skouersak, Mango

Hakskoene, Aldo by superbalist.com