Blameer dit op te veel ekstra tyd of idees wat opraak, maar die wêreld van sosiale media het besluit die nederige kussing is die nuutste item wat in jou klerekas hoort.

Ja, die kussing as kledingstuk is gewild op Instagram, die uitdaging werk so: Dra jou kussing deur dit met ’n belt om jou lyf te maak. 

Kyk net hier - van die mense span ook hul duvetoortreksels en handdoeke in:

View this post on Instagram

A post shared by Minouche (@milv_dd) on

 

Gaan jy deelneem aan die kussing-uitdaging of eerder net jou kop daarop rus?