Kyk jy soms na jou klerekas en weet glad nie wat om aan te trek nie? Loer in jou kêrel se klerekas ... met sy toestemming, natuurlik. Daar is baie opsies!
’n Modekenner het onlangs die Paryse Modeweek bygewoon in ’n uitrusting wat vir seker uit ’n kêrel, broer of goeie vriend se klerekas gekom het.