Jou winterklerekas is seker die laaste ding waaraan jy tydens inperking dink. Maar soms, net soms, is dit lekker om nog aan die mooi goed vas te hou. 

Ek mis die dae van jou mooiste uitrusting uithaal en aantrek vir daai formele geleentheid of selfs net gunsteling-restaurant.

FOTO Instagram / @zendaya
FOTO Instagram / Zendaya

Een van die grootste tendense vir die winter is ’n snyerspak - die een item in jou kas wat altyd sjiek en stylvol is. Veral gewild is ’n oorgroot baadjie en uitklokbroek. Die stylvolle Victoria Beckham is die perfekte voorbeeld van hoe om die tendens te dra. 

Victoria meng graag kleure en stileer haar pak met ’n sjiek hemp en een item wat ’n stelling maak. Haar haarstyl is ook eenvoudig en maklik om na te boots. 

Kyk vir Victoria:

FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham
FOTO Instagram / @victpriabeckham

Die snyersbroek kan jy ook sonder die baadjie dra. Dit laat jou bene ook langer lyk en lyk veral mooi saam met hakskoene. 

WENK: Dra ’n oorgroot hemp saam met jou uitklokbroek, maar steek dit in vir ’n mooi balans. 

Hier is die SARIE-modespan se vier uitrusting-idees.

Rooipak uitrusting
Rooipak uitrusting

Snyersbaadjie, Mango

Snyersbroek, Mango

Wit hemp, Trenery by Woolworths

Trui, Country Road by Woolworths

Hakskoene, Aldo

Oorbelle, Lovisa

Uitrusting 2
Uitrusting 2

Trui, Mango

Baadjie, Mango

Broek, Mango

Hakskoene, Aldo

Hoed, Lack of Color

Uitrusting 3
Uitrusting 3

Broek, Zara

Strepieshemp, Zara

Moulose jas, Zara

Insteekhakskoene, Aldo

Hoed, Lack of Color

Halssnoer, Mango 

Uitrusting 4
Uitrusting 4

Baadjie, Poetry

Broek, Poetry

Hakskoene, Aldo by superbalist.com

Belt, Mango

Skouersak, Poetry