Van koninklikes tot stylvolle aktrises weet hierdie kombinasie is ’n wenner en dat jy dit saam met enige ander mode-item ook kan dra.
Saam vorm dié twee ’n gedugte span. Juweliersware met diamanté staan dié seisoen terug vir diamanté-haarbykomstighede wat baie gewild is.
’n Sensuele voorkoms vir oud en jonk sonder dat jy enigsins hard hoef te probeer. Belangrik is dat al twee items jou perfek pas.