Ons nuwe webtuiste SARIE Draf Dit Af is ’n aanlyn platform wat geskik is vir mans en vroue van alle ouderdomme en liggaamtipes. Dit kombineer ’n eenvoudige weeklikse oefenplan wat vet verbrand met ’n professioneel ontwikkelde kilojoule-beheerde eetplan. Die twee saam verseker verstommende resultate. 

Die oomblik wat jy inteken, kry jy toegang tot die hele SARIE Draf Dit Af-plan, wat jy van jou rekenaar of enige mobiele toestel met internettoegang af kan oopmaak. Dis nie nodig om ’n app af te laai nie. Begin eenvoudig by Week 1, Dag 1 en volg die plan daagliks. Dis ontwerp vir groentjies sowel as dié wat vantevore geoefen het. Nou is die kans om jou droomlyf te kry met SARIE Draf Dit Af. Jy sal resultate sien. 

TEEN R499 KRY JY DIE VOLGENDE:

  • 12-week-oefenplan wat deur ’n professionele afrigter ontwikkel is
  • Kragoefeninge wat jy tuis kan doen
  • Maaltydplanne en inkopielyste vir 12 weke, uitgewerk deur die voorste dieetkundiges
  • Motivering en oefenwenke deur ons professionele afrigters en voedingkundiges

Vir meer inligting en om in te teken besoek sariedrafditaf.co.za