Hoe praat jy met jou kinders oor seks?

akkreditasie
Foto ter illustrasie. FOTO: Getty / Gallo Images
Foto ter illustrasie. FOTO: Getty / Gallo Images

Volgens 'n 2011-studie is 52% van Suid-Afrikaanse tieners tussen die ouderdom van 15 en 19 seksueel aktief. Ongeveer 21% het al seksuele ervarings gehad voor die ouderdom van 15. In die VSA lyk die statistieke soortgelyk. Navorsers van die Nasionale Sentrum vir Gesondheidsdata het bevind dat 42% van Amerikaanse tieners al seks gehad het. En Nederlandse studies het bewys dat die helfde van die tienerbevolking seksueel aktief is. 

Hoe praat jy met jou kinders oor seks? Hoe hanteer mens dit? In ’n artikel wat in SARIE se Februarie 2008-uitgawe verskyn het, "Die waarheid oor jou tiener en seks," gee dr. Eve of Marlene Wasserman raad: 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees