book-icon Uitgawe September/Oktober 2021

Dilemma: My woonplek assosieer ek nou met werk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Dié situasie kan uiteraard konflik veroorsaak, maar konflik is nie noodwendig negatief nie. Mense wat regtig omgee vir mekaar, hét “gesonde konflik”. ’n Ander woord daarvoor is kreatiewe probleemoplossing.

In watter mate isolasie mense in een huis kan beïnvloed, hang af van die verskillende geslagte wat daar woon. Tieners sal dit anders ervaar as kleuters. En dit is ’n groot uitdaging vir ouers om dié situasie te navigeer.

Langdurige isolasie in een ruimte het vir seker ’n uitwerking op mense se geestesgesondheid. Mense wat onder een dak woon en min kontak met die buitewêreld het, kan gefrustreerd en geïrriteerd raak en dié kookpot van emosies kan later oorloop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees