Ilse Salzwedel deel haar praktiese wenke deel oor hoe jy veerkragtigheid kan aanleer. Digitale detokse, roetine, dissipline, en daaglikse veerkragtigheidsoefeninge word in-diepte bespreek. 

Veerkragtigheid is die tema van Ilse se nuutste boek, Floreer (Lux Verbi). In dié boek ontdek en deel sy hierdie wêreld van veerkragtigheid. Jy kan ook in SARIE se Mei/Jun 2021-uitgawe meer oor veerkragtigheid leer.

Het jy die vorige episodes gemis? Kyk dit hier.

Wat is veerkragtigheid?

Dankbaarheid en veerkragtigheid

Stres en veerkragtigheid