KYK: Wat is veerkragtigheid?

akkreditasie

Ons almal is daarmee gebore: veerkragtigheid! Daardie spesiale krag wat jy binne jouself ontdek wanneer die lewe jou platgeslaan het en jy die moed bymekaar moet skraap om weer op te staan.

Kyk die eerste episode van "Veerkragtig met SARIE" hier om meer oor dié beginsel te leer.

In haar nuwe boek, Floreer (Lux Verbi), ontdek en deel die skrywer en joernalis Ilse Salzwedel hierdie wêreld van veerkragtigheid. Sy ondersoek en bespreek eienskappe van veerkragtige mense, gee raad oor hoe jy jou eie veerkragtigheid kan ontwikkel, en kyk ook na moontlike dinge wat jou van jou veerkragtigheid kan ontneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees