book-icon Uitgawe November / Desember 2020

Leser se storie: ’n Anderste huwelik kán werk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lourette en Marlon saam met hul kinders, Jack (2) en Rouxlé (5). FOTO’S Verskaf
Lourette en Marlon saam met hul kinders, Jack (2) en Rouxlé (5). FOTO’S Verskaf

’n Huwelik is nie vanself gelukkig nie. Jy máák dit gelukkig. Woorde van die Amerikaanse verhoudingsblogger Fawn Weaver waarmee talle gelukkige pare sekerlik sal saamstem.

Die internasionaal bekroonde wildfotograaf en fotosafarigids Marlon du Toit en sy vrou, Lourette, ’n vel- en laserspesialis, woon in Randburg en is die ouers van twee jong kinders, Jack en Rouxlé. Hul huwelik stel ekstra uitdagings.

As mede-eienaar van Wild Eye SA, wat foto-safari’s onderneem, en ambassadeur van groot handelsmerke soos Sony Alpha SA en Swarovski, is Marlon tot 200 dae per jaar oorsee vir besigheid. Hy het ’n indrukwekkende Instagramprofiel met 170 000 volgelinge (@marlondutoit), sy foto’s verskyn in toppublikasies soos National Geographic en hy skuur soms skouers met bekendes soos Bruce Springsteen en Martha Stewart. Verlede jaar was hy selfs ’n gas op Jimmy Fallon se The Tonight Show.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees