book-icon Uitgawe Mei 2019

Egskeiding? Finansiële raadgewer se 8 wenke vir jou geldsake

akkreditasie
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Jy staan op skei ... jy’s ’n warboel van emosies, met geen benul hoe jy finansieel gaan oorleef nie.

Dis ook hoe Christel du Toit, ’n werkende ma van twee, gevoel het toe haar man haar twaalf jaar gelede om ’n egskeiding gevra het. “Ek was ’n konsultant vir ’n batebestuurder, maar ook maar net ’n gewone werkende ma van twee klein seuntjies. Dis eers toe ek ’n kursus vir finansiële beplanners gedoen het, dat ek besef het daar was nie [finansiële] dienste vir iemand soos ek wat op skei staan nie. Ek wens ek het toe geweet wat ek vandag weet.”

Christel het sewe jaar gelede haar twee maatskappye, Divorcesmart (wat finansiële advies bied vir vroue wat skei) en Finsmart Asset Management, met takke in Johannesburg, Pretoria en Kaapstad, gestig. Haar boek Divorce Smart: The Girl’s Guide to Divorcing Well (R160) het einde verlede jaar by Jacana verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees