Ry-indruk: Kia se nuwe kompakte sportnuts

akkreditasie
FOTO Verskaf
FOTO Verskaf

’n Nuwe lid het by Kia se sportnuts-koor aangesluit! Die Kia Sonet is nou die Koreaanse vervaardiger se intreevlak sportnutsvoertuig en skuif in onder die gewilde Seltos, wat in 2020 sy verskyning in Suid-Afrika gemaak het. En, soos die Seltos en Kia se ander sportnutse, die Sportage en Sorento, beloof die Sonet om ’n treffer te wees. Die Sonet is veral musiek in die ore vir diegene wat soek na ’n waarde-vir-geld kompakte leefstyl-tipe ryding.

Veral oor die afgelope paar maande het motorvervaardigers se aanbod van bekostigbare sportnutse ontplof en die Sonet se mededingers sluit die Ford EcoSport, Nissan Magnite, Suzuki Vitara Breza en Toyota Urban Cruiser in. Maar die Sonet mag dalk net die ster-solovertoning lewer…

Die huidigde topmodel in die Sonet-reeks is die EX-weergawe, wat ons ook toetsbestuur het. Daar is ’n goedkoper LX-weergawe ook, wat nes die EX met ’n handrat of CVT (palwisseltransmissie, dus die “outomatiese model) beskikbaar is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees