Dis ’n nuwe, anderste wêreld, tog het baie wat inspirerend is gebly – soos SARIE se Nuwe Gesig-wedstryd vir jong lesers.

Die wedstryd, wat verlede jaar die eerste keer gehou is, was so suksesvol, dat SARIE vanjaar besluit het om dit weer te hou. En wéér het ons jong lesers ons verwagtinge oortref!

Leerders tussen graad 10 en 12 het van reg oor Suid-Afrika en Namibië ingeskryf en vir SARIE-lesers – oud en jonk – gewys: Jy is genoeg! Van Bloemfontein tot Uitenhage, Winklespruit tot Windhoek, Tzaneen en Nelspruit. 

Vir drie dae het SARIE se paneel van agt beoordelaars deur elke inskrywing gegaan totdat daar uiteindelik net 30 oorgebly het.

Aan elkeen van ons finaliste: Geluk! Nou begin die harde werk – ons hou jou sosiale media dop en wil graag sien hoe jy woeker met #SARIEnuwegesig!

Aimeé Bosman, 16, Winklespruit, Hoërskool Pionier
Aimeé Bosman, 16, Winklespruit, Hoërskool Pionier (Vryheid)
Carolien Pienaar, 16, Witrivier, Cambridge Online
Carolien Pienaar, 16, Witrivier, Cambridge Online
Caylee Saul, 18, Vredenburg, Hoërskool Jan van Rie
Caylee Saul, 18, Vredenburg, Hoërskool Jan van Riebeeck (Kaapstad)
Cayleigh Preece, 16, Tzaneen, Hoërskool Merensky (
Cayleigh Preece, 16, Tzaneen, Hoërskool Merensky (Tzaneen)
Celine Oosthuizen, 18, Heidelberg, Hoër Volkskool
Celine Oosthuizen, 18, Heidelberg, Hoër Volkskool (Heidelberg)
Elke van der Smit, 16, Uitenhage, Hoërskool Brandw
Elke van der Smit, 16, Uitenhage, Hoërskool Brandwag (Uitenhage)
Gemma van Eyssen, 16, Nelspruit, Hoërskool Nelspru
Gemma van Eyssen, 16, Nelspruit, Hoërskool Nelspruit
Jené Jooste, 16, Kempton Park, Hoërskool Jeugland
Jené Jooste, 16, Kempton Park, Hoërskool Jeugland (Kempton Park)
Jodi Ontong, 17, Ceres, Hoërskool Charlie Hofmeyr
Jodi Ontong, 17, Ceres, Hoërskool Charlie Hofmeyr (Ceres)
Kaden Saig, 17, Johannesburg, King David High Scho
Kaden Saig, 17, Johannesburg, King David High School (Johannesburg)
Kailen Hilpert, 17, Somerset-Wes, Hoër Meisieskool
Kailen Hilpert, 17, Somerset-Wes, Hoër Meisieskool Bloemhof (Stellenbosch)
Kayla Landsberg, 16, Pretoria, Hoërskool Voortrekk
Kayla Landsberg, 16, Pretoria, Hoërskool Waterkloof
Kimberlynn Swarts, 18, Pretoria, Hoërskool F.H. Od
Kimberlynn Swarts, 18, Pretoria, Hoërskool F.H. Odendaal (Pretoria)
Klarissa Louw, 17, Centurion, Hoërskool Zwartkop (
Klarissa Louw, 17, Centurion, Hoërskool Zwartkop (Centurion)
Leandri du Toit, 16, Kimberley, Diamantveld Hoërsk
Leandri du Toit, 16, Kimberley, Diamantveld Hoërskool (Kimberley)
Leané Faure, 17, Pretoria, Hoërskool Garsfontein (
Leané Faure, 17, Pretoria, Hoërskool Garsfontein (Pretoria)
Magdalize Myburgh, 17, Bloemfontein, Hoërskool Jim
Magdalize Myburgh, 17, Bloemfontein, Hoërskool Jim Fouché (Bloemfontein)
Meagan Botes, 16, Jeffreysbaai, Pharos School (Jef
Meagan Botes, 16, Jeffreysbaai, Pharos School (Jeffreysbaai)
Mia Thuynsma, 17, Kaapstad, Settlers High School (
Mia Thuynsma, 17, Kaapstad, Settlers High School (Bellville)
Morgan Gullan, 17, Durban, Our Lady of Fatima Domi
Morgan Gullan, 17, Durban, Our Lady of Fatima Dominican Convent School (Durban)
Nicke van Rensburg, 18, Durbanville, Hoërskool Ste
Nicke van Rensburg, 18, Durbanville, Hoërskool Stellenberg (Bellville)
Nicole Nathan 16, Pretoria, Woodhill College (Pret
Nicole Nathan 16, Pretoria, Woodhill College (Pretoria)
Nicolé Smith, 18, Jeffreysbaai, Global Leadership
Nicolé Smith, 18, Jeffreysbaai, Global Leadership Academy (Jeffreysbaai)
Nita de Jager, 17, Kaapstad, Hoër Meisieskool Bloe
Nita de Jager, 17, Kaapstad, Hoër Meisieskool Bloemhof (Stellenbosch)
Sime Yvonne Ferreira, 17, Patensie, Hoërskool Bran
Sime Yvonne Ferreira, 17, Patensie, Hoërskool Brandwag (Uitenhage)
Simoné Kirk, 17, Pretoria, Hoërskool Montana (Pret
Simoné Kirk, 17, Pretoria, Hoërskool Montana (Pretoria)
Tamia de Beer, 16, Krugersdorp, Hoërskool Noordheu
Tamia de Beer, 16, Krugersdorp, Hoërskool Noordheuwel (Krugersdorp)
Tyra-Leigh Botha, 17, Gqeberha (Port Elizabeth), H
Tyra-Leigh Botha, 17, Gqeberha (Port Elizabeth), Hoërskool Pearson (Gqeberha)
Zara van der Westhuizen, 18, Hermanus, Hoër Meisie
Zara van der Westhuizen, 18, Hermanus, Hoër Meisieskool Bloemhof (Stellenbosch)
Zoe Ingrid Karsten, 16, Windhoek, Namibië, Windhoe
Zoe Ingrid Karsten, 16, Windhoek, Namibië, Windhoek Afrikaanse Privaatskool

Aan diegene wat nie vanjaar se Top-30 gehaal het nie – jy is stééds genoeg! Jou durf en waagmoed het ons reeds geïnspireer en ons is trots om te weet die toekoms rus in die hande van dié jong vroue. Volgende jaar gaan dalk jóú jaar wees!

SARIE Nuwe Gesig en SARIE Voorbladgesig word met trots geborg deur Isa Carstens Akademie en Lavish'd.