Jou herfs-boekbederf - 'n boks vol uitsoekbederwe wat SARIE in samewerking met To Be Giftboxes verkoop - bevat agt geskenke, ideaal om die atmosfeer warm te hou terwyl die temperature geleidelik begin val.

1. Ontspan met ‘n koppie tee en koekies in Wonki Ware se Small Straight Mug en Biscuit Dish. Jy ontvang twee koppies en een bakkie in ‘n salie-groen kleur.

2. Aurora Home se Kitchen Towel met ‘n unieke patroon gedruk op katoenmateriaal

3. Dié Medium Gear Candle van okracandle skep die perfekte atmosfeer vir ‘n spesiale ete. Dit kom in ‘n burnt orange tint, 200g en verslawende note van sandelhout.

4. Leer iets nuut oor kos, kook en kombuistegnieke saam met Slimmer met SARIE, ’n splinternuwe aanlynprojek, in die gemak van jou eie huis. Jy ontvang ‘n R250 afslagbewys vir die Slimmer met SARIE kursus: Kookklas met Herman Lensing.

5. Gee jou geregte nuwe lewe met een van Funky Ouma se soute: Beetroot Salt, Black Garlic Salt of Tumeric Ginger Salt (80g elk, jy sal een van die geure ontvang). Dit word slegs van natuurlike bestanddele gemaak en bevat geen kunsmatige kleur- of geurmiddels nie. 

6. Verfrissende aromas en geure van peer, mandarin, lemoenbloeisel en kamperfoelie kan geproe word in Robertson Winery se nie-alkoholiese Dry Sparkling White-wyn.

7. ‘n Lekkerlees-boek van NB-Uitgewers: Die versoeking van Thomas Maas deur Chris Karsten. Al wat jy hoef te doen, is om die hoekie, bank of bed te vind waar jy dit rustig kan geniet.

8. Pamperlang so: Greenleaf se handeroom en gegeurde sakkie in 2 geure: Classic Linen en Cashmere Kiss. Jy sal een van dié geure ontvang.

SLEGS 50 BOKSE beskikbaar ter waarde van R1 802,80 – jy betaal R799, aflewering ingesluit

*Hierdie boks is beskikbaar vir bestelling op To Be Gift Boxes se webtuiste.

*Aflewering ingesluit is slegs van toepassing op hoof gebiede.