WAT IS IN DIE BEDERFBOKS?

1. ’n Lekkerlees-boek van NB uitgewers: ’n Baie lang brief aan my dogter deur Marita van der Vyver.

2. Porseleinbreekware vir teetyd van Lavish’d: SARIE Mooi se besonderse teekoppie, piering en koekbordjie.

3. Pamperlang jou lyf met SOiL: Shea Butter 100ml en Baobab Oil 100ml. Dit beskerm jou vel teen die koue weer. Easy Breathe blend 10ml en Immunity blend 10ml help jou gesond bly hierdie winter.

4. ’n Bottel wyn van FAT bastard: Proe soet aarbei-aromas met onderliggende blomnote in dié rosé.

5. Ietsie soets van Guzzle & Wolf: Smelt-in-die-mond-springmielies met ’n soet-sout karamellaag.

KOSTE

R599, aflewering ingesluit* (die waarde van die boks is meer as R1 100)

HOE BESTEL EK MY BOEKBEDERF-BOKS?

Besoek www.tobegiftboxes.com

Klik op die SARIE-ikoon op die tuisblad. Daar sal jy jou keuse van bokse sien. Vir hierdie bederf kies SARIE Boekbederf: Winter.

Hierna sal jy deur die stappe geneem word om te registreer en betaal.

OOK BESKIKBAAR

SARIE Boekbederf Somer
SARIE Boekbederf Herfs