Jy is pas terug op kantoor, maar verlang reeds na die sorgelose dae van Desember. Jou reistas het nog ’n paar sandkorrels in en jy sukkel om afskeid te neem van jou visplakkies en witwyn. Boonop loer jy platsak na reisbloggers op Instagram en wonder hoe jy die volgende vakansie kan bekostig.

myTFGworld.com het ’n oplossing vir reisliefhebbers. Bespreek voor 28 Februarie 2019 enige spesiale pakket op myTFGworld.com en betaal ’n deposito van net 10% van die reiskoste. So het jy een van sewe droomvakansies waarna jy kan uitsien en jy hoef eers ná die Januarie-gesukkel te betaal.

Ontdek vanjaar die ryk geskiedenis van Jordanië en Egipte, of ervaar die kleurryke kultuur van Kuba. Besoek die Noordelike Drakensberg in die winter wanneer die pieke toegesneeu is, of mik na Simonstad vir ’n Kaapse wegbreekkans.

Besoek myTFGworld.com en raak ontslae van jou vakansie-verdriet met ’n gerieflike betaalopsie en spesiale aanbiedinge.

View of the harbor of St. James South Africa
Simonstad FOTO Verskaf

Bespreek ’n Kaapse wegbreek by Simonstad se Quayside-hotel

vanaf R4 570 p.p

Betaal jou deposito tussen 1 Januarie en 20 Februarie 2019, toer vanaf April tot Augustus 2019

Ingesluit: 3 nagte se akkommodasie in die Quayside-hotel, daaglikse ontbyt, ekonomieklas-retoervlugte vanaf OR Tambo of Lanseria na Kaapstad Internasionale Lughawe.

Klik hier vir meer inligting asook voorwaardes en bepalings.

View of the harbor of St. James South Africa
Drakensberge FOTO Verskaf

Geniet ’n wintervakansie in die Noordelike Drakensberg se Alphine Resort

vanaf R4 950 p.p.

Betaal jou deposito tussen 1 Januarie en 20 Februarie 2019, toer in Junie 2019

Ingesluit: 2 nagte se akkommodasie vir 6 mense in ’n chalet by die Alphine Resort, daaglikse ontbyt, 20% afslag op spabehandelings, 50% afslag op perdry-uitstappies, warmsjokolade by die koffiewinkel.

Klik hier vir meer inligting asook voorwaardes en bepalings.

View of the harbor of St. James South Africa
Kuba FOTO Verskaf

Maak kennis met kleurryke Kuba

vanaf R20 165 p.p.

Betaal jou deposito tussen 1 Januarie en 20 Februarie 2019, toer in Julie 2019

Ingesluit: 7 nagte se akkommodasie in gastehuise, binnelandse vervoer, begeleide toere en ander aktiwiteite by besienswaardighede, sekere ontbyte en middagetes.

Klik hier vir meer inligting asook voorwaardes en bepalings.

View of the harbor of St. James South Africa
New Orleans FOTO Verskaf

Van New York na New Orleans

vanaf R13 995 p.p.

Betaal jou deposito tussen 1 Januarie en 20 Februarie 2019, toer in Julie 2019 

Ingesluit: 5 nagte se kamp met fasiliteite, 1 nag se hotelverblyf, binnelandse vervoer, begeleide toere en ander aktiwiteite by besienswaardighede.

Klik hier vir meer inligting asook voorwaardes en bepalings.

View of the harbor of St. James South Africa
Egipte FOTO Verskaf
View of the harbor of St. James South Africa
Jordanië FOTO Verskaf

Ontdek Jordanië en Egipte

vanaf R16 220 p.p.

Betaal jou deposito tussen 1 Januarie en 20 Februarie 2019, toer in April 2019

Ingesluit: 8 nagte se akkommodasie, binnelandse vervoer, begeleide toere en ander aktiwiteite by besienswaardighede, 7 ontbyte, 1 aandete

Klik hier vir meer inligting asook voorwaardes en bepalings. 

View of the harbor of St. James South Africa
New York FOTO Verskaf

Ervaar die hart van New York

vanaf R15 550 p.p.

Betaal jou deposito tussen 1 Januarie en 20 Februarie 2019, toer in Julie 2019

Ingesluit: 5 nagte se akkommodasie, vervoer na en vanaf die lughawe, 2 dae se kaartjies op die Hop-On/Hop-Off-bustoer, toegang tot Madame Tussaud.

Klik hier vir meer inligting asook voorwaardes en bepalings. 

View of the harbor of St. James South Africa
Sri Lanka FOTO Verskaf

Geniet ’n tropiese vakansie in Sri Lanka

vanaf R8 880 p.p.

Betaal jou deposito tussen 1 Januarie en 20 Februarie 2019, toer in Julie 2019

Ingesluit: Begeleide toere, binnelandse vervoer, 7 nagte se akkommodasie in ’n hotel, besoek aan die Kandy-tempel en die Lion Rock in Sigiriya, 6 ontbyte

Klik hier vir meer inligting asook voorwaardes en bepalings. 

*Hierdie artikel is geborg deur en ’n betaalde advertensie van myTFGworld.com. Die toere, bepalings en voorwaardes asook pryse is produkte van myTFGworld.com en onderhewig aan verandering deur myTFGworld.com. Bespreek deur myTFGworld.com se webtuiste. Die toere en aanbiedinge word nie deur SARIE of Media24 bepaal, ondersteun, gereël of besit nie