In ’n treffende gousblom-geel skepping het Shudufhadzo Musida (24) van Ha-Masia in Limpopo die kollig by die onlangse Mej.Suid-Afrika-kompetisie gesteel.
Op die verhoog het sy met grasie geloop, haar antwoorde met kalmte en wysheid beantwoord.

Maart/April 2022
Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!