2020: Dié lipvoorkomste gaan gewild wees

akkreditasie
FOTO Instagram / Vogue Beauty
FOTO Instagram / Vogue Beauty

Vra maar enige vrou wat daarvan hou om grimering te dra, daar is altyd ’n lipstiffie of lipglans byderhand.

Suzanne Potgieter, die grimeerkunstenaar agter Skoonlief, deel die nuutste neigings vir die nuwe jaar.

“Daar is ’n sterk beweging terug na die 90’s. Die kleure neig na verskillende skakerings van bruin, van lig tot donker. Bruin lipstiffies met ’n romerige formule en afwerking lyk die mooiste. ’n Bruin met ’n matafwerking kan lippe uitgedroog en vaal laat lyk.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees