Ons is baie bly dat die gesogte Cannes-rolprentfees het wel die jaar plaasgevind het. Die mode- en skoonheidsvoorkomste op die rooi tapyt maak ons só opgewonde. En dit herinner ons dat ons in moeilike tye nie moet vergeet om nogsteeds te droom nie.

Daar is hope inspirasie rondom ons, wat ons wêreld inkleur, ons hoop gee en ons met sterre in ons oë laat. 

Dié voorkomste het beslis ons oog gevang:

Gryshare bo!

Bekendes was nie bang om hul natuurlike gryshare te wys nie. Andie MacDowell se ikoniese krulle het haar algehele haarvoorkoms mooi gekomplementeer.

Andie MacDowell

CANNES, FRANCE - JULY 06: Dame Helen Mirren attend
FOTO Getty Images / Gallo Images

Jody Foster

CANNES, FRANCE - JULY 06: Andie MacDowell attends
FOTO Getty Images / Gallo Images

Helen Mirren

CANNES, FRANCE - JULY 06: Dame Helen Mirren attend
FOTO Getty Images / Gallo Images

Glans tot die mag tien

Wat is dan nou meer gepas as ’n glansende vel tydens die Europese somer met die Franse Riviera in die agtergrond? ’n Glansende gelaat skep ’n jeugdige voorkoms. Maar onthou, die geheim is om ’n gesonde vel te prioritiseer om dié skoonheidsgier baas te raak. Lees meer hier.

Candice Swanepoel 

CANNES, FRANCE - JULY 06: Candice Swanepoel attend
FOTO Getty Images / Gallo Images

Leonie Hanne

CANNES, FRANCE - JULY 06: Candice Swanepoel attend
FOTO Getty Images / Gallo Images
CANNES, FRANCE - JULY 06: Candice Swanepoel attend
FOTO Getty Images / Gallo Images

Pragtige skakerings van pienk

Die aktrise Jessica Chastain wys dat jy skakerings van dieselfde kleur op beide jou oë én lippe kan dra. Die pienk lyk treffend by haar mooi rooi lokke. Die Belgiese sanger en Chanel-ambassadeur, Angèle van Laeken, se blosser en lipstiffie met subtiele skakerings van pienk lyk pragtig by haar ligte gelaat.

Jessica Chastain

CANNES, FRANCE - JULY 09: Jessica Chastain attends
FOTO Getty Images / Gallo Images

Angèle van Laeken

CANNES, FRANCE - JULY 06: Angele attends the Annet
FOTO Getty Images / Gallo Images

Tydlose opstyle

Opstyle met romantiese krulle en krulle wat aan die 1920's herinner was orals op die rooi tapyt gewaar. Met die warm somerweer maak dit natuurlik sin dat opstyle so gewild was.

Diane Kruger

CANNES, FRANCE - JULY 07: Diane Kruger attends the
FOTO Getty Images / Gallo Images

Bella Hadid

CANNES, FRANCE - JULY 07: Diane Kruger attends the
FOTO Getty Images / Gallo Images

Marion Cotillard

CANNES, FRANCE - JULY 07: Diane Kruger attends the
FOTO Getty Images / Gallo Images

Treffende lippe

Lippe in helder skakerings van rooi, donker rooi en koraal het die kollig gesteel. Wat is dan nou mooier as helder lippe om jou voorkoms af te rond?

Jessica Chastain

CANNES, FRANCE - JULY 11: Maggie Gyllenhaal attend
FOTO Getty Images / Gallo Images

Andie MacDowell

CANNES, FRANCE - JULY 06: Andie MacDowell attends
FOTO Getty Images / Gallo Images

Maggie Gyllenhaal

CANNES, FRANCE - JULY 11: Maggie Gyllenhaal attend
FOTO Getty Images / Gallo Images