Hollywood-grimeerkunstenaar deel 5 topwenke

akkreditasie
FOTO Instagram / Sir John
FOTO Instagram / Sir John

Sir John, grimeerkunstenaar van bekendes soos Beyoncé, Naomi Campbell, Priyanka Chopra en Karlie Kloss, kuier tans in Suid-Afrika om sy eksklusiewe grimeerreeks in samewerking met Woolworths bekend te stel.

By ’n werksessie in Johannesburg het Sir John spesiaal gedemonstreer hoe dié splinternuwe grimeerreeks, genaamd Sir John x W Beauty, aangewend word. Nie net het hy stap vir stap gewys hoe om twee verskillende grimeervoorkomste te skep nie, maar hy het ook waardevolle grimeerwenke gedeel ...

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees