2019 het weereens bewys dat die sterre nie bang is om hul hare te kleur en te knip nie. Ook nie vir haarverlengings dra nie. Hulle inspireer ons beslis om meer te waag met nuwe haarstyle en -kleure.

Plaaslike én internasionale bekendes het die afgelope jaar sosiale media aan die gons gehad met hul nuwe kapsels. Party het hulle hare van donker na lig gekleur, ander het vir die eerste keer ’n kuif gesny en nog ander het omtrent al hul hare afgeskeer!

Korter haarstyle het ongetwyfeld koning gekraai. Diegene wat al vir jare gemaklik met langer hare was, het moed bymekaar geskraap en hulle hare baie korter gesny. 

Die SARIE-skoonheidspan kyk terug op die Jaar van Haar-transformasies.

Kyk net:

Minki van der Westhuizen

FOTO Instagram / Minki van der Westhuizen

Simoné Pretorius (Nortmann)

FOTO Instagram / Simoné Pretorius (Nortmann)

Cintaine Schutte

FOTO Marijke Willems / Verskaf

Rolene Strauss

FOTO Instagram / Rolene Strauss

Leandie du Randt

FOTO Instagram / Leandie du Randt

Karlien van Jaarsveld

FOTO Instagram / Karlien van Jaarsveld

Marguerite van Eeden

FOTO Instagram / Marguerite van Eeden

Arno Greeff

FOTO Instagram / Arno Greeff

Greteli Fincham

FOTO Instagram / Greteli Fincham

Kate Bosworth

FOTO Instagram / Kate Bosworth

Zendaya

FOTO Instagram / Zendaya

Kaia Gerber

FOTO Instagram / Kaia Gerber

Reese Witherspoon

FOTO Instagram / Reese Witherspoon

Zoë Kravitz

FOTO Instagram / Zoë Kravitz


Selena Gomez

FOTO Instagram / Selena Gomez

Charlize Theron

FOTO Instagram / Charlize Theron

Kendall Jenner

FOTO Getty Images / Gallo Images / Instagram / Burberry

Mandy Moore

FOTO Instagram / Mandy Moore

Bronne: www.marieclaire.com. www.allure.com, www.usmagazine.com