book-icon Uitgawe Januarie/Februarie 2021

3 wenke vir gesonde, gelukkige hare

akkreditasie
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

Skouerlengte style met lae wat herinner aan die 90’s is al heeljaar gewild en steeds in die kol vir somer.

“Lae maak beslis ’n terugkeer. Dit word egter nie uniform gesny nie, maar eerder pluiserig (shaggy) en oneweredigsodat dit meer natuurlik lyk en tekstuur en beweging skep,” sê Angelique Calitz, haarstileerder by die INOAR-haarsalon in Pretoria.

WENK: Stileer dié styl met gemaklike strandgolwe en rond dit af met ’n tekstuursproei (texturising spray) en ’n bietjie haarolie vir glans. Wanneer dit kom by jou haarkleur, wil jy hê jou kleur moet ryk wees aan skakering en dimensie.Angelique stel baba-ligstrepies voor omdat dit maklik is om te onderhou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees