Dís die nuwe bob-trend

akkreditasie
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

In 2018 het die lob (of lang bob) koning gekraai. Die nuutste haartendens is om jou hare nóg korter te sny: die ikoniese bob is weer hoogmode.

Die aktrise Jessica Chastain, ’n natuurlike rooikop, dra al vir ’n geruime tyd haar hare in ’n moderne, asimmetriese lob. Nou is haar hare korter gesny en spog sy met ’n kuif. 

Ons is gaande oor die kombinasie van ’n bob en moderne kuif by haar. Die langer kuif raam haar gesig en die lengte van die bob skep balans. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees