Haarverlies: ‘High School Musical’-ster maak hart oop én deel raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Instagram / Ashley Tisdale
FOTO Instagram / Ashley Tisdale

Die aktrise Ashley Tisdale het onlangs op haar Instagram-blad gedeel dat sy óók met die outo-immuunsiekte, alopesie areata, gediagnoseer is. Vroeër verlede jaar het aktrise Jada Pinkett Smith erken dat sy dieselfde diagnose het. 

Ashley vertel dat sy reeds in haar twintigerjare ’n kaal kol by haar haarlyn opgemerk het. Nadat sy haar dermatoloog besoek het, is sy met alopesie gediagnoseer. Sy beklemtoon hoe stres die outo-immuunsiekte kan vererger en het deur die jare opgelet dat dit ’n deurslaggewende invloed op haar haargroei het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees