Swartwater-aktrise: Ryswater haar antwoord vir mooiste lokke

akkreditasie
FOTO Kgabo Mabitsela
FOTO Kgabo Mabitsela

Met haar vertolking as Monique Ross in kykNet & kie se Afrikaanse telenovelle, Arendsvlei, het Robyn Rossouw gou haar plek op die kleinkassie volgestaan. Nou is sy in die SABC2-reeks Swartwater te sien.

Sy is gaande oor haar werk as aktrise, maar die gepaardgaande kommentaar op sosiale media van kykers wat haar met valkoë dophou, bly uitdagend. 

Maar steeds beskou Robyn, ’n trotse Kimberliet, haarself as ’n positiewe en optimistiese mens.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees