Haar-tendense: van nuwe ‘perm’ tot mikro-kuif

akkreditasie
FOTO Instagram / Scar Hair / Sam McKnight / Coiffeur Story
FOTO Instagram / Scar Hair / Sam McKnight / Coiffeur Story

Suid-Afrikaners is baie opgewonde oor die vooruitsig dat haarsalonne binnekort weer hul deure kan oopmaak. 

Het jy al besluit wat jy met jou haredos wil doen wanneer jy uiteindelik weer by jou haarkapper kom? Hier is so ’n paar giere wat die afgelope tyd begin kop uitsteek het, party meer gewaagd as ander!

Dié stompgesnyde kuif is meer waaghalsig. Dit staan ook as baby bangs bekend en word tot in die middel van jou voorkop gesny. Dit pas kleiner gesigvorms.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees