Schalk Bezuidenhout en Bennie Fourie het spesiaal ’n sketskomedie vir Netwerk24 geskep: “Ben & Bez”. FOTO’S Instagram/Schalk Bezuidenhout & Instagram/Bennie Fourie
Lus vir lag? Die sketskomedie Ben & Bez, eksklusief op Netwerk24, is jou antwoord. Uit die pen van Schalk en Bennie met gaste soos Simoné Nortmann, Mila Guy en Frank Opperman. Kyk die eerste episode hier!
Reg vir ’n paar *skoonheidswenke? Hier is hul antwoorde!
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.