1. Kollageen
Dit stimuleer die vervaardiging van nuwe kollageen en verbeter fermheid, soepelheid en hidrasie.
2. MSM (METIELSULFONIELMETAAN)
Help jou liggaam om gesonde, sterk kollageen te vervaardig.
3. VITAMIENE C EN E
Help saam om jou vel te beskerm teen sonskade, terwyl vitamien C ook noodsaaklik is vir kollageenvervaardiging.
4. KURKUMIEN EN SINK
Beveg inflammasie (langdurige infl ammasie in die vel breek kollageen af).
5. SEEDORING (’N TIPE BESSIE)
’n Bron van vitamiene, minerale en omega-vetsure, wat ’n gesonde velstruktuur handhaaf en kragtige antioksidantvoordele bied.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET