SA ontwerper skep eie botaniese parfuum

akkreditasie
FOTO She Is Visual
FOTO She Is Visual

Toe Marize Albertyn, ’n visuele ontwerper van Stilbaai, sukkel om ’n parfuum te vind wat haar volkome soos haarself laat voel, het sy besluit om haar eie te laat skep. Sy het die plaaslike parfumeur Marie Aoun, stigter van die natuurlike parfuumhuis Saint d’Ici, genader en vandaar is Flóreer, ’n botaniese parfuum met slegs geurnote wat van natuurlike bestanddele ontgin is, gebore. Volgens Marize verpersoonlik die geur die nastrewe na sagte sterkheid en skep dit ’n gevoel van gegrond wees.

Ons het met Marize gesels om meer uit te vind oor dié spesiale parfuum:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees