Eerskomende Sondag is Vadersdag, die perfekte geleentheid om jou man, pa of oupa met iets te bederf en hulle spesiaal te laat voel.
Moenie bekommerd wees dat dié oulike gebaar jou te veel uit die sak gaan jaag nie, daar is óók sakpas geskenke op die winkelrakke te kry.
Hier is van goedkoper tot luukse geskenke wat jy kan oorweeg.
Kyk net hier:
FINO MAN Gel Face Wash (R75)
Yardley English Blazer Gift Set (R88). Aanlyn by www.clicks.co.za
Beardburys Color Shampoo for Hair, Beard and Moustache (R119). Aanlyn by www.clicks.co.za
Sorbet Man Toiletry Bag (R120)
LongMarket Barber Aftershave Balm (R150). Aanlyn by www.woolworths.co.za
Wahl Rechargeable Travel Shaver (R259). Aanlyn by www.clicks.co.za
Woolworths Ambassador for Him EDT (R399). Aanlyn by www.woolworths.co.za
The Bluebeards Revenge Eau de Toilette Kit (R445). Aanlyn by www.takealot.com
Yves Saint Laurent Kouros Eau de Toilette and Shower Gel (R880). Aanlyn by www.clicks.co.za
Lacoste L'Homme Intense (R1 095 vir 50 ml EDT). Aanlyn by www.woolworths.co.za
Narciso Rodriquez for Him Bleu Noir (R1 135 vir 50 ml EDT Extreme)
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET