SARIE-onderhoud: Britse aktrise oor self-aanvaarding

akkreditasie
FOTO Verskaf deur The Body Shop
FOTO Verskaf deur The Body Shop

Wêreldwyd is vroue se selfbeeld laag, want weens sosiale media word ons daagliks gebombardeer met onrealistiese standaarde vir mooilyk en gelukkig wees. Om vroue te bemagtig en bewustheid rondom self-aanvaarding en self-liefde (om vir jouself lief te wees en te glo #JyIsGenoeg) aan te moedig het die skoonheidshuis The Body Shop hul Self Love Uprising-veldtog geloods waar hul onder meer praktiese wenke en sinvolle onderhoude met kampvegters vir vroue deel.

Een van dié kampvegters is die Britse aktrise Jameela Jamil wat, buiten haar rol in die gewilde TV-reeks The Good Place, bekend is vir haar uitgesprokenheid oor self-liefde, die aanvaarding van jou liggaam en geestesgesondheid. SARIE het onlangs die geleentheid gehad om virtueel met Jameela te gesels oor self-liefde en boelies, goeie sosiale media raad en wat sy vir haar jonger self oor haar liggaam sou sê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees