Ons prioritiseer velsorg vir ons gesig, maar vergeet van ons hande. Verlies aan volume en elastisiteit veroorsaak dat die webspasies tussen die tendons méér sigbaar is. Sigbare are, ’n dowwe velondertoon en ’n pap veltekstuur met dieper plooie en fyn lyntjies is onlosmaaklik gevolge hiervan.
Boonop word ons hande voortdurend aan die son blootgestel, wat tot donker vlekke en pigmentasie lei.
Die resultate hou vir ongeveer 12 maande.