book-icon Uitgawe Maart/April 2021

Wenkbrou-tendens: ‘Bushy brows’

akkreditasie
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

Wenkbroue speel ’n belangrike rol in eerste indrukke. Dikwels kry ons dit reg . . . of baie verkeerd. Daar is ’n fyn lyn tussen wenkbroue wat yl en onversorg lyk, en donker, oordadige wenkbroue wat jou gesig oorweldig. “Goedversorgde wenkbroue raam jou gesig en kan jou jonger laat lyk. Die regte wenkbrouvorm met ’n boog wat geleidelik oploop, trek jou oë oop,” sê Suna Robberts, grimeerkunstenaar en modestilis van Johannesburg.

Een van die grootste foute wat ons maak wanneer dit by ons wenkbroue kom, is om van die wenkbrouvorm te vergeet en net die bestaande haartjies in te kleur, sê Suna. “Die sleutel is om ’n natuurlike vorm te kry wat vir jóú oë werk.” Die regte vorm komplementeer en aksentueer jou oë en maak ’n reuse-verskil aan jou voorkoms, sê sy.

Wenkbrou-tendens: ‘Bushy brows’

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees