7 diewe wat jou vel se vog steel

akkreditasie
FOTO: Getty
FOTO: Getty

Verskeie faktore ontneem jou vel van water. Jou vel is dan geneig om jeukerig en droog te wees. Winter is dié een seisoen wat hierdie probleem nog verder bemoeilik. Daar is verskeie faktore wat tot die dehidrasie van jou vel kan lei.

1. Te veel hitte, soos kaggels en verwarmers. Hitte onttrek vog uit die lug en in ’n droë omgewing verdamp vog makliker uit jou vel.

2. Met strawwe oefening en sonblootstelling verloor jy baie water deur sweet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees