Dié 3 nie-chirurgiese behandelings is nou gewild

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

Weens die Covid-19-pandemie wat tot die amptelike grendeltyd gelei het, het ons skoonheid- en grimeerroetines meteens óók verander. Aangesien ons nie kon werk toe gaan of sosiaal verkeer nie, het ons nie meer daagliks grimering gedra nie.

En dit het ons bestaande velkwale en frustrasies rakende ons voorkoms nog méér help uitlig. Dis egter belangrik om sonder grimering steeds met selfvertroue die wêreld in die oë te kan kyk. Jou skoonheid defineer jou nie, wie jy ís ... dis wat tel.

As jy egter sekere velkwale wil aanspreek is daar ’n magdom nie-chirurgiese behandelings wat blywende resultate tot gevolg het, sodat jy nie voortdurend voel dat jy jou vel met grimering hoef weg te steek nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees