Uur vir uur: Dís wat met jou vel gebeur tydens slaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: pixaby/pexels.com
Foto: pixaby/pexels.com

Unine van Rooyen, plaaslike opleier van Dermalogica, verduidelik jou vel volg jou liggaam se natuurlike sirkadiese ritme, of interne horlosie.

“Met ’n gesonde sirkadiese ritme begin jou vel al omstreeks negeuur saans melatonien, die hormoon wat jou slaperig laat voel, vrystel. Kruip jy dan in, bereik jou vel sowat twee uur later sy piekhersteltyd.”

Navorsing wys dat die vervaardiging van nuwe velselle in hierdie tyd tot drie keer vinniger as deur die dag is. Kollageenvervaardiging is ook vinniger en verhoogde bloedsirkulasie sorg dat meer voedingstowwe jou vel bereik en afvalstowwe weggevoer word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April 2022

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees