Gee jou vel ’n kitshupstoot met ’n radiofrekwensie-behandeling soos Venus Freeze, beveel die Isa Carstens Akademie aan. Met dié behandeling word elektromagnetiese impulse oor jou vel uitgestuur om hitte-energie te genereer.

Soos wat jou vel verhit, stimuleer dit kollageen om saam te trek. Die resultaat is ’n plomper, fermer en stralender vel. Dié behandeling is ideaal vir voor ’n groot geleentheid omdat dit vinnig is en byna geen newe-effekte het nie. 

* Die Isa Carstens Akademie lei terapeute en somatoloë op wat saam met dermatoloë en plastiese chirurge werk.

Ons borge bederf jóú!
Bespreek 3 Venus Freeze-behandelingsessies by die Isa Carstens Wellness Sanctuary-salonne teen 31 Desember 2019 en ontvang die 4de sessie gratis! 

Besoek die Isa Carstens Wellness Sanctuary-salonne in Pretoria en op Stellenbosch. Vir meer: www.isacarstens.co.za

FOTO Instagram / Isa Carstens Academy


KONTAKBESONDERHEDE:

Isa Carstens Wellness Sanctuary Pretoria: 012 940 4994

Isa Carstens Wellness Sanctuary Stellenbosch: 021 887 7876

Koop die Oktober-uitgawe van SARIE, nóú landwyd op die winkelrakke. Saam met dié uitgawe bederf ons SARIE Voorbladgesig-borge jou behoorlik met geskenkbewyse. 

SARIE se Oktober 2019-uitgawe

SARIE Voorbladgesig word trots aangebied in samewerking met Jimmy Choo ParfumsINOAR, die Isa Carstens Akademie en Kalahari Lifestyle