Volg hierdie wenkbrou-metode

1. Hou ’n potlood vertikaal langs jou neusvleuel. Begin jou wenkbroue inkleur waar die potlood jou oogbank raak.

2. Beweeg die potlood totdat dit diagonaal oor jou pupil lê. Trek ’n e ense boog waar die potlood jou wenkbrou raak.

3.  Beweeg die potlood tot by die buitenste hoek Van jou oog. Jou wenkbrou behoort te eindig waar die potlood op jou oogbank rus.

Ster-inspirasie

Zendaya

Lily Collins

Rihanna

Emma Watson

Zoë Kravitz

Jennifer Connelly

Keira Knightley

Beyoncé