Tieners: Hier’s alles wat jy moet weet hoe om lastige swartkoppies hok te slaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Rizky Sabriansyah/pexels.com
Foto: Rizky Sabriansyah/pexels.com

Natuurlik is tienerwees ’n prettige tyd, maar daarmee saam is onsekerheid en selfbewustheid vir baie tieners onvermydelik weens hormoonskommelinge wat sigbaar op die vel is. En maskerdra help nie dié moeilike situasie nie.

“Dit ontstaan gewoonlik as jongmense puberteit bereik. Daar vind ’n verhoging in die vervaardiging van olie plaas as gevolg van hormoonveranderings en dus is daar ’n groter geneigtheid tot swartkoppies,” verduidelik Yolandé Swanepoel, akademiese hoof van die Isa Carstens Akademie.

“’n Swartkoppie is ’n verstopping van die haarfollikel. Die haarfollikel bestaan uit ’n haar- en olieklier wat belangrike olies aan jou vel verskaf. Dooie selletjies en olie vorm dan ’n proppie in die opening van die follikel op die vel, wat dan die verstopping of swartkoppie vorm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees