‘Boer Soek ’n Vrou’ se grimeerkunstenaar deel wenke

akkreditasie
FOTO Instagram / Marciel Hopkins
FOTO Instagram / Marciel Hopkins

Sy is nie net die TV-aanbieder van ’n geliefde pasmaat-reeks nie, maar ook nou die voorbladster van SARIE se Maart/April 2021-uitgawe. Ja, alle oë is op Marciel!

Ons kan ons verkyk aan die internasionale model en aktrise, want vir haar kan jy beslis deur ’n ring trek.

Dis áls te danke aan die grimeerkunstenaar en haarstilis, Estelle Pretorius, dat Marciel eksieperfeksie voor die kamera lyk. Die SARIE-skoonheidspan het gaan ondersoek instel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees