Bok-vrou Marise oor skoonheid, velsorg en haar gatskop-bob

akkreditasie
FOTO Instagram / Marise Pollard
FOTO Instagram / Marise Pollard

Sy word gewoonlik as die Springbok-losskakel Handré Pollard se vrou voorgestel, maar dié pragtige Paarliet het al self naam gemaak en op verskeie terreine haar eie plek gevind. 

Met haar sonbruin, atletiese bou en donker stompgesnyde haarstyl, het jy beslis al iewers vir Marise Pollard op sosiale media opgemerk. Marise het in 2016 haar graad in grondslagfase-onderrig aan die Universiteit van Pretoria behaal. Sy en Handré het einde 2017 op die Cavalli Wine and Stud Farm die knoop deurgehaak - SARIE het eksklusief die troualbum gedeel.

Nou nog meer as ooit van te vore, besef sy die opdraende wat skoolleerders in die gesig staar as gevolg van die Covid-19-pandemie. “Dit is verskriklik wat hierdie siekte aan die wêreld en mense doen, ek glo en bid dat alles weer beter gaan raak.” Ja, onderrig en kinders bly steeds haar passie. En ’n beroep wat sy oorweeg om op die gepaste tyd eendag na terug te keer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees