Michelle oor haar gryshare: ‘Dít toets waarlik selfaanvaarding’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Instagram / Michelle Gildenhuys Adams
FOTO Instagram / Michelle Gildenhuys Adams

“Ek werk tans aan ’n projek om vrouens wat hulle eie klein besighede besit, te bemagtig," vertel Michelle, wat getroud is met die sanger en TV-aanbieder, Emo Adams.

"My seun James wil graag sy eie t-hemp-reeks met boodskappe van goedhartigheid begin waarmee ek hom gaan help én ek hoop dat my salon, The Mom Salon, nog meer sal groei,” brei sy uit.

Op haar Instagram-blad tussen al die plasings van haar, Emo en die pragtige vier Adams-seuns, deel Michelle dat sy nie net haar seuns grootmaak nie, maar hard aan die werk met haar eie besigheid is. Die hutsmerk #raisingbusinessesandbabies som dit mooi op. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

November/Desember-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees