Sepie-sterre se wenke vir natuurlike hare

akkreditasie
Stephanie Baartman vertolk die rol van Bibi in die kykNET-sepie Getroud met Rugby. FOTO Stephanie Baartman
Stephanie Baartman vertolk die rol van Bibi in die kykNET-sepie Getroud met Rugby. FOTO Stephanie Baartman

Die aktrise Stephanie Baartman is bekend vir haar rol as skoonheidsalon-bestuurder, Bibi, in die gewilde kykNET-sepie Getroud met rugby. Nes Bibi is Stephanie ’n ding of twee wys wanneer dit by skoonheid kom.

Wat is haar grootste haaruitdagings? “My hare is kort en natuurlik en net soos baie mense met my tipe hare, droog dit vinnig uit en breek af.” 

Sy benadruk die belangrikheid van natuurlike olies as dit by die versorging van haar hare kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

SEPTEMBER/OKTOBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees