Sue Duminy oor skoonheid en manlief JP

akkreditasie
FOTO Instagram / Sue Duminy
FOTO Instagram / Sue Duminy

Sue Duminy se daaglikse doenlys is propvol en die konstante gejaag is iets waaraan sy al te gewoond is. Maar tog probeer die voormalige model, ma en sakevrou die mooi raak te sien. 

In 2020 het ons gesien hoe belangrik dit is om op jou gesondheid en welwees te fokus. Sue probeer alyd oefening te prioritiseer, gelukkig is sy lief daarvoor om aktief te wees. 

“Ek het provinsiale hokkie op hoërskool gespeel, so oefening en om gesond te eet was deel van my lewe vanaf ’n jong ouderdom. Toe ek JP ontmoet het, was dit vir my so lekker om nou weer by hom te leer en in te skakel by sy oefeninge en eetprogram. Ons motiveer mekaar lekker! Ek is mal oor kosmaak en veral om gesonde kos vir die hele familie lekker te laat smaak.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees