KYK: Met net ’n klein bietjie moeite kan jy ’n lieflike lig van ’n ou fles maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
So ’n lig kan as tafelversiering gebruik word, of dit kan ’n oulike bedlampie wees as jy dit elektrifiseer.
Fles met lig
Fles met lig

Jy het nodig

  • ’n skoongewaste fles
  • matglas-spuitverf (Frosted Glass, by die meeste groot ysterwarewinkels)
  • leë boks
  • liggie wat met batterye werk

Maak so

Plaas die fles in die boks en spuitverf dit. Die boks verhoed dat jy alles rondom ook spuitverf.

Laat droog word en herhaal indien nodig. Plaas batteryliggie binne-in.

Span ’n ekstra tikkie kreatiwiteit in

As jy dit wil elektrifiseer

Koop ’n spesiale boorpunt vir glas en porselein en boor in die een sykant ’n gaatjie waardeur jy fleksdraad kan ryg.

Heg die gloeilamphouer aan die kant van die fleks wat in die fles is en aan die ander kant die kragprop.

  • Gebruik ’n LED-gloeilamp wat nie warm word nie.
JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees