Cannes-rolprentfees: SA aktrise steel die kollig én harte in internasionale film

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Charlbi Dean
Charlbi Dean

Die gesogte Cannes-rolprentfees in die Franse Riviera is ’n belangrike glansgeleentheid op die internasionale kalender. Met ’n opwindende program van filmbekendstellings en gala-etes, is alle oë op die rooitapyt. Dié rolprentfees is immers sinoniem met glans.

En Charlbi het op ’n indrukwekkende wyse die rooitapyt verower. Haar gesig is reeds vir talle Suid-Afrikaners bekend sy speel gereeld model in verskeie nasionale- en internasionale modeveldtogte.

In 2010 het sy ook die rol van Amanda in Spud vertolk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees