10 jong sterre om dop te hou

akkreditasie
FOTO’S Instagram / Roberto Kyle, Instagram / Greteli Fincham en Instagram / Alex van Dyk
FOTO’S Instagram / Roberto Kyle, Instagram / Greteli Fincham en Instagram / Alex van Dyk

Hul talent ken geen perke nie en bloedjonk maak hulle reeds naam. ’n Wêreld van flieks, TV-produksies en teater wink ... dié opkomende sterre moet jy dophou.

Op 14 het sy reeds ’n paar rolprente agter haar naam. Van ’n Man soos my pa tot Dis koue kos, skat en nou die hoofrol in The Story of Racheltjie de Beer. Die blondekop is saam met groot sterre soos Sandra Prinsloo en Marius Weyers te sien. Lees ons onderhoud verlede jaar met haar hiér.

Hy is een van die sterre van die gewilde Afrikaanse telenovela Arendsvlei. Sy karakter, Lee-Roy, het by die dood omgedraai, tot groot verligting van kykers. Die talentvolle akteur het ook in reekse soos Knapsekêrels en die vierde seisoen van Homeland gespeel. Roberto is ewe gemaklik op die verhoog en het die hoofrol in Marc Lottering se Aunty Merle, the Musical vertolk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees